Leon Lemmer: Robin Renwick versober ietwat oor Suid-Afrika

Robin Renwick (gebore in 1937) was die Britse regeringsverteenwoordiger in Rhodesië (1978-1980) toe die politieke mag van die blanke bewind na swart terreurgroepe oorgegaan het. Hierna was Renwick die Britse ambassadeur in Suid-Afrika (1987-1991), dus toe dieselfde situasie besig was … Lees verder

Leon Lemmer: Deel 2: Anton van Niekerk oor lewe en dood

In September is die volgende boek van Anton A van Niekerk (gebore in 1953) gepubliseer: Die dood en die sin van die lewe (Kaapstad: Tafelberg, 2017, 287p, R270). Die uitgewer het glo voorgestel dat Van Niekerk ‘n boek oor hierdie … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaans gaan onder weens linksheid van Afrikaner-elite

In die verre verlede toe Beeld nog my briewe geplaas het, was daar ‘n polemiek tussen my en Willie Esterhuyse waarin hy die Afrikaanse taaldebat as “verslane bier” afgemaak het. Op 19 Februarie 2000 het Esterhuyse in sy wysheid geskryf:… Lees verder

Leon Lemmer: Oor verdraaide geskiedenis

Waarom is Harper Lee (1926-2016) se roman, To kill a mockingbird, so bekend en gewild dat selfs ‘n rolprent (1962) daaroor vervaardig is? Na Lee se dood is met hernude ywer oor die boek en die outeur geskryf, bv … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Oorverligte rugkrappery en ‘n linkse kattegeveg

Blankheid, mans en Afrikaans is drie kenmerke wat ongewenstheid in die nuwe Suid-Afrika definieer. Daardie drie was kenmerkend van die Universiteit Stellenbosch (US) van weleer. Dit is wat die ou US in die oë van linkse elemente verwerplik maak. Dit … Lees verder

Leon Lemmer: Willie Esterhuyse oor godsdiens en politiek

Willie Esterhuyse (gebore in 1936) het bekend (of berug) geword weens sy aandeel in die algehele magsoorgawe aan die ANC. Sy politieke rol het in alle erns begin met die publikasie van sy boek Afskeid van apartheid (1979). “Dit was, … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wim de Villiers se dilemma

Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het op 1 April sy ampstermyn op die agtervoet begin. As blanke is hy in die plek van sy bruin voorganger, Russel Botman, aangestel. Daarby is hy ‘n man. As … Lees verder

Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het op 1 April sy ampstermyn op die agtervoet begin. As blanke is hy in die plek van sy bruin voorganger, Russel Botman, aangestel. Daarby is hy ‘n man. As … Lees verder

Leon Lemmer: Die eienaardige ondergang van blanke politieke mag in Suid-Afrika

In die vorige eeu was dit veral die ANC wat hom daarvoor beywer het om die politieke mag van blankes in Suid-Afrika te beëindig. Hy wou self daardie mag hê. Die instrumente wat hy gebruik het, was om onrus te … Lees verder

Groot Vyf, klein vyf en mikro-sewe

Wanneer Suid-Afrika ekologies of in bv die toeristebedryf ter sake is, word daar met hoofletters na Die Groot Vyf verwys: die olifant, renoster, buffel, leeu en luiperd.

Minder bekend, maar meer destruktief, is daar in die Suid-Afrikaanse politieke geskiedenis die … Lees verder

Die toekoms van die Universiteit Stellenbosch

Die dood van Russel Botman, “die eerste swart rektor” van die Universiteit Stellenbosch (US), het die vraag oor wie hom gaan opvolg laat ontstaan. Deur etnisiteit dadelik te berde te bring, oefen ANC-lakeie druk uit dat daar nie “terugwaarts” beweeg … Lees verder

Die dood van Russel Botman, “die eerste swart rektor” van die Universiteit Stellenbosch (US), het die vraag oor wie hom gaan opvolg laat ontstaan. Deur etnisiteit dadelik te berde te bring, oefen ANC-lakeie druk uit dat daar nie “terugwaarts” beweeg … Lees verder

Louis Changuion oor die grondkwessie

omstrede_land_voorblad

deur Leon Lemmer

Louis Changuion, met die bystand van ‘n mede-historikus Bertus Steenkamp, het redelik onlangs die volgende wetenskaplike studie gepubliseer: Omstrede Land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652 tot 2011 (Pretoria: Protea Boekhuis, 2011, 471p). In die … Lees verder

Afrikaans al hoe meer verwaarloos by Stellenbosch

Ek het onlangs die volgende oor Willie Esterhuyse berig: “Hy verkwalik Leopold Scholtz omdat laasgenoemde twyfel uitgespreek het oor die mate waarin Russel Botman die heil van Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch bevorder” (Praag 10 deser). ‘n Brief van Geen … Lees verder

Willie Esterhuyse se wel en wee

deur Leon Lemmer

Willie Esterhuyse (gebore in 1936) was tot 1987 lid van die Broederbond en jare lank skynbaar ‘n liefling van die Afrikaner en die NG Kerk. Byvoorbeeld, aan die Universiteit Stellenbosch het die inisiatief van hom uitgegaan om … Lees verder

Kastrate in die Nuwe Suid-Afrika-koor

deur Leon Lemmer

Kastrate het tot die einde van die 19de eeu dikwels in kore en as soliste opgetree. Hulle het hulle voorpubertydse stemtoon behou en kon note sing wat nie vir vroue moontlik is nie. Danksy oefening kon kastrate … Lees verder