Kenyatta moet verhoor bywoon sê ISH

iccDie Internasionale Strafhof het ‘n beslissing omgekeer waarvolgens die Keniaanse president, Uhuru Kenyatta toegelaat is om slegs dele van sy verhoor by te woon.

Die hof het nou bepaal dat Kenyatta wel teenwoordig moet wees in die hof in Den … Lees verder

AU skep probleme vir Frankryk, Brittanje by IS

Die Afrika-Unie (AU) se versoek dat die Internasionale Strafhof die saak teen Kenia se leierskap uitstel, sal nie deur die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad ondersteun word nie, maar skep ‘n dilemma die Westerse moondhede, sê ontleders.

‘n AU-beraad verlede Lees verder

Afrika ondermyn die geloofwaardigheid van IS, Den Haag

iccAU-leiers dreig om uit die Internasionale Strafhof te onttrek, wat pogings om menseregte-vergrype en volksmoorde op die kontinent onder die soeklig te bring, sal striem.

Alhoewel die onderskeie lidlande van die AU ondertekenare van die Roomse Verdrag is teen sulke … Lees verder