Brief: ‘Bikers is dalk nie boere nie,’ maar hulle is meer Boer as ou Nick…

In antwoord op Nick Serfontein se neerhalende opmerkings oor die motorfietsryers op Senekal, die volgende.

Gewoonlik spreek ek ouer mense aan as oom, maar dit is vir my ‘n eretitel van respek. Iets wat ek nie dink jy verdien nie.

Lees verder

Dan Roodt: Kan ons ook trots op apartheid voel?

Racial segregation has appeared in all parts of the world where there are multiracial communities, except where racial amalgamation occurred on a large scale as in Hawaii and Brazil. — Encyclopaedia Britannica

In my roman Moltrein, wat in die … Lees verder

Leon Lemmer: Die nalatenskap van CJ Langenhoven soos vergestalt deur Willemien Brümmer

Sedert 1994 het Suid-Afrika meer openbare vakansiedae as ooit tevore; ook meer as die meeste (beskaafde) lande. Ons politieke “bevryding” het gesorg dat ons op meer dae van werk bevry is. Die meeste mense gebruik nie hulle vrye tyd konstruktief … Lees verder

Leon Lemmer: Oor etniese logika, ter huldiging van Andries

Ek het ‘n vriend, Andries (1930-1999), gehad. Hy was die edelste mens wat ek geken het. In ‘n outobiografie wat in 2016 gepubliseer is, word hy ‘n “baie konserwatiewe” mens genoem. Hy het ‘n probleem sorgvuldig oordink en dan tot … Lees verder

Leon Lemmer: ‘n Dubbele moord in Springs in 1977 op Robert en Jeanne Smit

In die Naspers/Media24-koerante word berigte oor verdagte en werklike moordenaars in buitensporige besonderhede en (indien enigsins moontlik) daagliks saam met talle foto’s gepubliseer, mits hulle blank is. Voor en tydens die verhoor en in die ellelange nabetragting word elke sensasionele … Lees verder

Leon Lemmer: Kruipsug by die hoëpriesters van Afrikaans

CJ Langenhoven (1873-1932) het ‘n deurslaggewende rol in die 1925-erkenning van Afrikaans as amptelike taal gespeel. Deesdae sou hy as ‘n taalbul bekend gestaan het. Oor Afrikaans het Langenhoven geskryf: “Hij is die enigste witmanstaal wat nie onmiddellik oor die … Lees verder