Ratte, Derby-Lewis: dis nes Zimbabwe!

Enigeen wat nog ‘n laaste, flou illusie gekoester het dat Suid-Afrika iets met Westerse demokrasieë in gemeen sou hê, is die afgelope paar dae wreed ontnugter. Sowel die mishandeling van Clive Derby-Lewis as die summiere inhegtenisname van WIllem Ratte en … Lees verder

Paniek onder Afrikanerintellektuele

Ek wil dr. Dan Roodt bedank vir sy antwoord op my brief “Daar is geen Afrikaners meer nie” waarin hy my meedeel dat hy nie die brief gaan plaas nie, my dan vrae vra, en dan d.m.v. van sy e-posstelsel … Lees verder