Herrie oor kunswerk: “Ek is trots om rassis te wees…”

Die kunstenaar, Willem Boshoff, wat bekend is vir sy kunswerke met gegraveerde woorde, het vir omstredenheid by die Venisiese Biennale gesorg met sy werk Racist in South Africa. Dit bestaan uit ‘n gedig wat op ‘n vierkantige aluminiumplaat van … Lees verder