Wilders sê hy is steeds beskikbaar nadat koalisie-gesprekke in duie stort

Geert Wilders, die Nederlandse anti-immigrasiepolitikus, het gesê sy party is nog steeds beskikbaar nadat koalisiesprekke tussen die VVD se premier Mark Rutte en drie ander partye in mislukking geëindig het.

Een van die moontlike koalisievennote, GroenLinks, het geweier om hul … Lees verder

Rutte klop Wilders in Nederlandse verkiesing, maar koalisienagmerrie wag

Premier Mark Rutte lyk asof hy die wenner van die Nederlandse verkiesing gaan wees, maar sonder koalisievennote. Wilders het aan RTL gesê dat selfs al het hy Rutte nie geklop nie, hoop hy dat sy party sterk opposisie teen Rutte … Lees verder

Lid van Wilders se beskermingseenheid vas na hy inligting lek

Die Nederlandse agent Faris K. wat vir die eenheid gemoeid met die veiligheid van politici en diplomate, insluitend die beskerming van Geert Wilders, gewerk het, is gevang dat hy sensitiewe inligting lek. Die agent is van Marokkaanse afkoms.

‘n Gevestigde … Lees verder

Frexit of Nexit, welke landen volgen het Britse voorbeeld?

Verschillende leiders van rechtse partijen hebben in andere landen ook opgeroepen tot een referendum in eigen land.

Onder meer Marine Le Pen en Geert Wilders vinden dat hun volk moeten kunnen kiezen over het lidmaatschap van de Europese Unie.

Nu … Lees verder

Team Bedreigde Politici

Om mense, veral politici, in Nederland per e-pos of op hul webwerwe met haatpos te dreig, is nie nuut nie, maar toe vyf jongelinge op een dag in Den Haag in die hof beland het oor verskillende politici wat onafhanklik … Lees verder