Olifante trap Kruger-werknemer dood

‘n Werknemer van Kruger Nasionale Park is doodgetrap deur ‘n olifant, terwyl ‘n ander ernstig beseer is nadat ‘n groep van SANParke se werknemers aangeval is deur ‘n trop Maandagmiddag.

Die voorval het by die Mooiplaas-afdeling van die park, naby … Lees verder

Malawi wil geskutte ivoor verbrand

Tanzanië het Malawi gelooi oor sy besluit om drie ton ivoor met ’n waarde van meer as vyf miljoen Amerikaanse dollar te verbrand.

Volgens die land kan dit eerder gebruik word om vermeende ivoorsmokkelaars te vervolg, het AFP berig.

Die … Lees verder

Zim, Botswana kondig jag-beperkings aan

Zimbabwiese owerhede het beperkings op jag rondom die land se grootste wildreservaat aangekondig as gevolg van die “omstredenheid” wat veroorsaak is nadat die bekende leeu Cecil deur ’n Amerikaanse tandarts doodgemaak is, het News24 berig.

“Die jag van leeus, luiperds … Lees verder

Prins wil glo renosters in Namibië kom oppas

Kensington-paleis in Londen wou nie berigte in Brittanje en Namibië, dat prins Harry binnekort Namibië gaan besoek, bevestig of ontken nie.

Volgens verskeie berigte sal prins Harry ’n deel van sy besoek van drie maande in Afrika toewy aan pogings … Lees verder

Nog ‘n renoster val in Etosja

Die eerste renosterkarkas wat vanjaar in die Etosja Nasionale Park gestroop is, is Vrydag gevind. Dit is die vierde karkas wat in vyf maande in dié spogpark gevind is, het die Republikein berig.

’n Karkas van ’n jong renoster met … Lees verder