Vyf vermeende renosterstropers aangekeer

Vyf vermeende renosterstropers het Maandag in die KwaMsane Landdroshof in Kwazulu-Natal verskyn waarna hulle op R5 000 borgtog elk vrygelaat is, het News24 berig.

Die vyf mans is 13 Junie in hegtenis geneem na ‘n wenk dat renosterstropers op pad … Lees verder

Suid-Afrika blink uit in natuurbewaring danksy boere

Die wêreld verloor sy biodiversiteit teen ’n onrusbarende tempo, maar Suid-Afrika neem die leiding om teen die verwoestende gety wal te gooi.

Dit is volgens Peet van der Merwe van die NWU se Potchefstroomkampus.

Volgens die Wêreldnatuurfonds is die huidige … Lees verder

Trop buffels soek skuiling in dorp

Wildbewaarders moes ‘n groot trop buffels uit die Zimbabwiese toeristedorpie, Victoria Falls verjaag, het RSG berig.

Plaaslike inwoners sê die buffels is deur ‘n trop leeus in die dorp ingejaag.

Die buffels het skuiling naby een van die hotelle in … Lees verder

Diere neem wraak in Limpopo

‘n Toeris by die Phafuri-rivierkamp naby die Nasionale Krugerwildtuin is deur ‘n gewonde buffel aangeval, in een van twee soortgelyke voorvalle in Limpopo.

Die park se bestuurder, Von van Niekerk sê die sestigjarige is na die hoësorg-eenheid van die Polokwane-hospitaal … Lees verder