Suidpunt: En wat nu met het Nederlands?

In ‘n vorige artikel “Waarom is Hollands weggegooi vir Afrikaans?” het ek gekyk na die geskiedenis van Kaap-Hollands wat later Afrikaans sou word. Daar is gekyk na die swak onderwys [met min lesure in Nederlands], die ewe swak onderrigmetodes, die … Lees verder

Boerehaat op die internet: Wat gaan ons doen?

Die pla my al geruime tyd dat daar soveel negatiewe inligting oor Afrikaners op die internet bestaan. Doen ‘n mens enige soektog met die slagwoorde “Afrikaner” of “Boer”, word jy gekonfronteer met honderde blaaie waar dit gaan oor apartheid, rassisme, … Lees verder