Fransi Phillips: Die tekens van die tyd

As ek terugdink aan die laaste jare voordat ons getref is deur televisie, rekenaars en die internet, wat ook die laaste jare voor die Soweto-onluste was, dink ek terug aan piekniekmandjies by die inryteater, simfonieorkeste in die Pretoriase stadsaal, glaskaste … Lees verder

FBI se James Comey was Clinton-skoothondjie

Die direkteur van die FBI, wat deur President Trump ontslaan is, was ‘n werktuig van Hillary Clinton. Sy loopbaan beklemtoon eintlik die ongesonde verhouding wat tussen groot korporasies en die politieke elite bestaan.

James Comey het die Clintons gehelp in … Lees verder

WikiLeaks ontbloot globale koverte CIA-krake

Die nuutste WikiLeaks donderslag bekend as Vault 7 ontbloot die CIA se inbraakpraktyke, en word beskou as ‘n wekroep vir rekenaargebruikers en IT-reuse.

Die internasionale nie-winsgewende organisasie het onthul hoe die CIA op die hele wêreld met sagtewaregereedskap kan spioeneer … Lees verder

Assange in Londen ondervra deur Swede

WikiLeaks se stigter, Julian Assange, is vandeesweek deur Sweedse staatsaanklaers by Ecuador se ambassade in Londen ondervra oor beweringe dat hy in 2010 twee vroue verkrag het. Hy skuil reeds vier jaar in die ambassade.

Swede se hoofaanklaer, Ingrid Isgren, … Lees verder

Hillary maak asof sy gewen het terwyl Trump voorloop

Volgens die jongste meningspeiling van IBD/TIPP loop die Amerikaanse presidensiële kandidaat, Donald Trump, voor.

Hy het die voortou geneem met 2 persentasiepunte teen die Demokratiese kandidaat, Hillary Clinton.

Volgens die peiling het Clinton se gewildheid onder belangrike kiesergroepe gedaal omdat … Lees verder

Skelm Clinton-kamp se gekonkel met FBI gelek

Een van Hillary Clinton se senoir amptenare het haar van vervolging probeer beskerm deur die federale speurdiens (FBI) te probeer omkoop. Dit het duidelik geword uit die jongste WikiLeaks onthullings.

Lees verder

Republikeine kruip terug na Trump

Die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het aangedui hy gaan voortaan sy verkiesingsveldtog voer presies soos hy wil, noudat die NeoCon globaliste in die party uitgesnuffel is.

Dié Republikeine wat gedink het hul gekonkel teen Trump gaan werk, soos Suid-Dakota se … Lees verder

Visepresidentskandidaat Mike Pence vernietig Tim Kaine

Donald Trump se gewilde keuse van ’n visepresident, Mike Pence, het met die Demokrate se visepresidentskandidaat, senator Tim Kaine, gedebatteer in hul enigste debat van die huidige Amerikaanse ver­kiesingsveldtog.

Die uitslag was geen verrassing nie: Mike Pence het Tim Kaine … Lees verder

NYT loods histeriese aanval teen Trump

Vyftig sogenaamde Republikeinse veiligheidskenners, insluitende ‘n voormalige direkteur van die Amerikaanse intelligensiediens (CIA), het Maandag die party se presidentskandidaat, Donald Trump, uitgekryt as ongekwalifiseerd om die land te lei en gesê hy sal die “mees roekelose president in Amerika se … Lees verder

Demokrate se byeenkoms in chaos gehul

Die Amerikaanse Demokratiese Party is in chaos gehul, op die vooraand van hul byeenkoms.

Nadat Wikileaks e-posboodskappe laat uitlek het wat daarop dui dat die party se nasionale voorsitter, Debbie Wasserman Schultz (foto bo), stemmery beïnvloed het namens Hillary Clinton, … Lees verder

Bradley Manning kry 35 jaar

Bradley Manning, die Amerikaanse soldaat wat beskuldig word van die grootste lekkasie van geklassifiseerde inligting in die geskiedenis van die VSA, is Woensdag tot 35 jaar tronkstraf gevonnis.

Die 25-jarige Bradley Manning is in ’n krygshof daarvan aangekla dat hy … Lees verder

Bradley Manning skuldig bevind aan spioenasie

bradleymanning‘n Amerikaanse militêre regter kolonel Denise Lind het Dinsdag bevind dat Bradley Manning nie skuldig is aan samewerking met die vyand nie – die mees ernstige aanklag wat hom in die gesig gestaar het vir die lek van dokumente Lees verder