EFFer Wiekus Kotze vas vir bedrog

EFF-lid Wiekus Kotze is vroeg Donderdagoggend in hegtenis geneem vir bedrog in Alberton, het die party gesê.

Nóg die polisie nóg die Valke kon dadelik Kotze se arrestasie bevestig.

Patrick Sindane, die Ekonomiese vryheidsvegters Gauteng-woordvoerder het gesê in ‘n verklaring … Lees verder

Malema spreek 60 000 Rooihemde toe

Die Economic Freedom Fighters (EFF) het tot nog toe die grootste byeenkoms van die huidige verkiesingsveldtog gehou toe hul leier, Julius Malema, ‘n volgepakte Mehlareng-stadion in Tembisa, oos van Johannesburg, toegespreek het.

Die geleentheid was die bekendstelling van die EFF … Lees verder