Vrese dat Zika-virus seksueel kan versprei

Die WGO het vrese uitgespreek oor die moontlike seksuele oordrag van die Zika-virus in Texas.

Dit is die eerste bevestigde geval van mens-tot-mens-oordrag van die Zika-virus in die VSA wat Dinsdag aangemeld is.

Dr. Tom Frieden, direkteur van die Amerikaanse … Lees verder

Ebola is terug in Sierra Leone

Gesondheidsamptenare in Sierra Leone het ‘n sterfgeval weens Ebola bevestig, pas nadat die Wêreldgesondheidsorganisasie aangekondig het dat die dodelike virus in Wes-Afrika uitgeroei is.

Geen gevalle van Ebola moet vir 42 dae voorkom voordat die WGO ‘n land Ebola-vry verklaar. … Lees verder

WGO spreek kommer uit oor glifosaat

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het onlangs bevind dat glifosaat moontlik kanker kan veroorsaak.

Glifosaat is die grootste onkruiddoder in Suid-Afrika. Ten minste 100 produkte bevat dié middel.

Ná die WGO se bevinding het miljoene mense oor ses kontinente, 56 lande en 452 … Lees verder

Ebola eis nog ‘n slagoffer in Mali

Ebola het nog ‘n slagoffer in Mali geëis.

‘n Gesondheidswerker wat ‘n ebola-pasënt van Guinee behandel het, het die tweede persoon geword om in die land aan die virus te sterf.

Die kliniek in Bamako waar die gesondheidswerker gewerk het, … Lees verder

WGO-liggaam wil ebola-entstowwe vir SA bespoedig

Die organisasie African Vaccine Regulatory Forum (AVAREF) het in Pretoria vergader in ‘n poging om wyses te bespreek waarop entstowwe asook die behandeling vir die ebolavirus so gou moontlik deur Suid-Afrikaanse owerhede goedgekeur kan word.

Die eerste twee dae van … Lees verder

Geleentheidsvenster om ebola te stuit krimp

Met die oog op bekamping van die wêreldwye dodelike ebola-virussiekte, het Nasionale Hawe-owerheid van Suid-Afrika verklaar dat hulle veiligheidsmaatreëls verskerp het.

Dié stap is geneem om personeellede by agt hawens te beskerm teen die virus wat deur inkomende vaartuie en … Lees verder

Europa kan nog ebola-gevalle kry

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het gister gewaarsku Europa kan ongetwyfeld nog gevalle van ebola kan verwag nadat ’n Spaanse verpleegster die eerste persoon geword het wat Ebola buite Afrika opgedoen het.

Daar is wêreldwyd groot kommer dat Ebola kan versprei buite … Lees verder

Amerikaanse weermag in Afrika ontplooi teen ebola

Die Amerikaanse weermag gaan toetree tot die stryd teen die ebola-epidemie in Afrika. President Barack Obama het dié aankondiging gemaak in ‘n onderhoud Sondag, maar hy het gewaarsku dit sal maande wees voordat die epidemie verlangsaam. Hy het op NBC … Lees verder

Etiese debat woed oor Ebola

Agt Chinese mediese werkers wat ebola-pasiënte behandel het, is onder kwarantyn in Sierra Leone geplaas.

Eksperimentele medikasie kan glo gebruik word om die virus te bestry.

Verskeie entstowwe word tans getoets, en “belowende resultate” is glo verkry, maar die gebruik … Lees verder