Die Gautengse polisie soek glo na die moordenaars van die Engelbrecht-egpaar wat oor die naweek digby Westonaria vermoor is. ‘n Woordvoerder van die polisie, Kay Makhubele, het ‘n beroep op die publiek gedoen om na vore te kom met inligting … Lees verder
Etiket: Westonaria
Paaie sluit weens oproer by Randfontein, Westonaria
Gewelddadige oproer het Woensdag daartoe gelei dat die R28 tussen Uncle Harry’s en Randfonteinweg gesluit moes word. Motoriste is gewaarsku om die gebied te vermy.
Die polisie het die R28 tussen die R41 en Randfonteinweg vir verkeer gesluit nadat pogings … Lees verder
Blankes het grond gesteel sê Westonaria se grondbesetters
Inwoners van Bekkersdal glo grond wat die goudmyn-maatskappy Rand Uranium behoort, kan “wettig” beset word.
Onbeboude grond in Bekkersdal aan die Wes-Rand is gesteel deur blankes, sê die Groter Westonaria se Concerned Residents’ Association.
“Ons vra nie om verskoning vir … Lees verder
Gautengse premier betig oproermakers in Bekkersdal
Gauteng se premier, Nomvula Mokonyane, het Sondag in Bekkersdal aan die Wesrand verklaar dat sy nie deur betogers geïntimideer sal word nie.
“Ek sal nooit van enigiets weghardloop nie. Ek sal nie weghardloop van ons mense terwyl hulle ‘n ’n … Lees verder
Skoolkinders gedwing om aan oproer deel te neem
Skoolkinders is glo Woensdag uit hul klaskamers gejaag en gedwing om by ’n oproer oor dienslewering in Bekkersdal, naby Westonaria, aan te sluit.
Konst. Thembi Masango, polisiewoordvoerder, het gesê die betogers het die polisiekantoor en die kliniek met klippe bestook.… Lees verder
Bekkersdal, Malamulele in oproer oor munisipaliteite
Die polisie is ontbied na Bekkersdal in Westonaria aan die wesrand van Gauteng, waar inwoners beplan om vandag weer te betoog.
Hulle wil hê dat hulle plaaslike munisipaliteit ontbind word, en sê hulle gaan aanhou betoog totdat dit gebeur. ‘n … Lees verder
Polisie skiet op klipgooiers in Bekkersdal
Die situasie in Bekkersdal aan Gauteng se Wes-Rand is gespanne nadat die polisie van rubberkoeëls gebruik moes maak om meer as ‘n duisend klipgooiers uiteen te jaag.
Die oproermakers wou ‘n griefskrif met eise vir beter dienslewering aan Westonaria se … Lees verder
Goudstaking skop af
Werksaamhede word vanoggend ingekort by die Goldfields South Deepmyn op Westonaria suidwes van Johannesburg. Sowat 80 000 werkers wat tot die NUM behoort het die Kamer van Mynwese se verhoogde salarisaanbod van 6,5 persent verwerp en begin staak. Slegs kontrakwerkers … Lees verder