Karel Combrinck: Die skande van witwees

Ons betreur op ‘n daaglikse basis die groot verraad van 1990. Of liewer, dié van ons wat nog kan treur, betreur dit . “Ag, hoe verlate sit die stad wat vol mense was! Sy het soos ‘n weduwee geword, sy … Lees verder

Gay huwelike: Anti-Westerse verskynsel wat geen gemeenskap dien

‘n Onderwerp waarvan die meeste van ons hier seker nie eers wil hoor nie, is dié van “huwelike” tussen persone van dieselfde geslag, oftewel homoseksuele wat in die eg verbind word. Tog mag daar diegene wees wat dit interessant sal … Lees verder

Rusland erken kulturele, nasionale selfbeskikking

Mense sal hulle menswaardigheid verloor sonder waardes wat in die Christelike geloof vervat is, sonder hul eiesoortige morele standaarde wat oor duisende jare vorm aangeneem het, het President Wladimir Poetin gesê.

“Ons glo dat dit natuurlik en gepas is om Lees verder