Dan Roodt oor Guillaume Faye: die regse Sartre

Een van die voorste intellektuele van die Franse “Nieu-Regs” (nouvelle droite), wat later sy eie idees oor die lot van die Weste ontwikkel het, is pas dood. Dan Roodt kyk na die man en sy idees en vergelyk
Lees verder