Brief: Die vyand se vlag wapper van die Kaap tot aan die kaplyn

Gisteraand dink ek weer aan daardie nagtelike ”river crossing” iewers diep in Angola (terloops ons troepe kon nie eintlik swem nie en ons leiergroep was heel nag in die water). Toe die skielike besef dat daar seker fokken krokodille was … Lees verder

Dan Roodt: Een radikalisme roep ‘n ander op

In die politiek word daar gepraat van die Overton-venster, dít  wat op ‘n gegewe oomblik in ‘n land as polities aanvaarbaar beskou word, aldan nie. In die tagtigerjare onder PW Botha is die ANC as ‘n terreurorganisasie beskou en kommunisme … Lees verder

Fransi Phillips: Die tekens van die tyd

As ek terugdink aan die laaste jare voordat ons getref is deur televisie, rekenaars en die internet, wat ook die laaste jare voor die Soweto-onluste was, dink ek terug aan piekniekmandjies by die inryteater, simfonieorkeste in die Pretoriase stadsaal, glaskaste … Lees verder

Leon Lemmer: Die selfdood van Europa en Suid-Afrika

As iemand homself om die lewe bring, word dit as ‘n tragiese gebeurtenis beskou. Hy het homself immers ontneem van al die moontlikhede wat verdere lewe kon bied. Voorheen is die woord selfmoord hiervoor gebruik, maar deesdae word voorkeur aan … Lees verder

Leon Lemmer: Is die kulturele verskille tussen wit en swart mense oorbrugbaar?

Attie van Niekerk was ‘n sendeling en kom uit ‘n sendelingfamilie. Sy pa was ‘n dosent aan die Stofberg-gedenkskool, waar predikante vir die NG Kerk in Afrika sedert 1908 by Vereeniging opgelei is. Hierdie opleiding is van 1960 af by … Lees verder

Karel Combrinck: Ras en beskawing

‘n Stelling dat meeste, indien nie alle nie, menslike ondernemings deur die eeue heen in mislukkings geëindig het, sal seker sommiges na die pen laat gryp met beskuldings van “negatief” of “pessimisties” of selfs “rassisties”. (Alles waarmee die konformerende elite … Lees verder

Leon Lemmer oor George Reisman: Tot lof van Westerse beskawing

George Reisman (gebore in 1937) is ‘n afgetrede Amerikaanse ekonomiedosent en ‘n aanhanger van Ayn Rand (1905-1982) se objektivisme en individualisme (bv anti-kommunisme en individuele ondernemingsgees)*. Reisman is ‘n sterk voorstander van kapitalisme en het bv Thomas Piketty se boek, … Lees verder

Brief: Weste vir Afrikaners ‘n groter politieke vyand as KZN-ANC

Ek het Dan Roodt se rubriek Van triomf tot ondergang Deel 1, soos baie ander mense, met belangstelling gelees. Sien uit na vele dele.

Hy noem die liberalisme van die media, in SA, in Swede, en ander Westerse lande … Lees verder

EU kan sanksies teen Rusland ophef

Die Europese Unie kan die moontlikheid van die opheffing van sy sanksies teen Rusland oorweeg as die Oekraïne se territoriale integriteit behoue bly, het die Duitse kanselier Angela Merkel Vrydag gesê.

“Ons sal sien of daar enige vordering in hierdie … Lees verder

Die ondergang van die kultuurmens

Deur Joseph Secrève

Een van die interessante eienskappe om in Europa te woon is dat ‘n mens die kans gegun word om te sien hoe samelewings gevorder het van die kultuurfase na die beskawingsfase. Sommige volkere het al die beskawingsfase … Lees verder

Merkel in Washington se onverkwiklike hoek geverf

Wanneer dit kom by die definisie van sinvolle ekonomiese beleid vis-à-vis Oos-Europa, kan Duitsers beter staatmaak op die Sosiaal-Demokrate as die Atlanties-gesinde Christen-Demokrate.

Dit was die CDU se Adenauer Stiftung wat probeer het om bokskampioen Vitali Klitschko as die volgende … Lees verder

Kultuur: Ons derdewêreldmeesters verarm ons geestelik

deur Karel Combrinck

Daar is die afgelope tyd heelwat opmerkings gemaak en kommentaar gelewer op Praag oor kultuur en by name die Afrikaanse kultuur,  wat my noop om ook iets oor die onderwerp by te voeg.

Die voedingsbronne van die … Lees verder