Saterdagoggend het Steve Hofmeyr, Toekomsvonk en PRAAG die ANC se Kerkstraatbom wat op 20 Mei 1983 dood en verwoesting gesaai het, gedenk. ‘n Simboliese heropvoering van die bom is gehou, met 19 mense van verskillende rasse wat elkeen op die … Lees verder
Etiket: Wessel Basson
Ongelooflik! Minister van basiese onderwys antwoord Afrikaanse betogers
‘n Sonderlinge gebeurtenis het hom so pas in Suid-Afrika afgespeel: die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het ‘n dag of wat gelede ‘n groepie pro-Afrikaanse betogers formeel in ‘n brief beantwoord. Gewoonlik ignoreer die ANC-bewind enige vertoë deur Afrikaners … Lees verder
Afriforum het totaal oorboord gegaan teen Dan Roodt
Geagte mnre. Roets en Kriel, julle aanvalle op Dan Roodt die afgelope twee dae, bring ‘n bitter smaak in baie van ons monde. Julle wat julself beskou as professionele mense en leiers van ‘n organisasie wat veronderstel is om … Lees verder