Oproeriges by Krugersdorp steek huis aan die brand

Die polisie ondersoek ‘n saak van brandstigting nadat oproeriges van die Princess-plakkerskamp in Roodepoort, Dinsdagaand ‘n huis aan die brand gesteek het.

Tydens oproer en onluste, wat RSG beskryf as ‘n “diensleweringsbetoging”, is verbygaande voertuie en motoriste ook met klippe … Lees verder

Bekkersdal smeul oor leë beloftes

bekkersdalSwart inwoners van Bekkersdal aan die Wesrand kan binnekort weer begin protesteer, hangende die besluit wat Donderdag by ‘n openbare vergadering geneem word.

Bekkersdal is aan die einde van verlede jaar deur gewelddadige protesaksie geskud vir meer as ‘n maand … Lees verder

Oujaar: Skietery in Krugersdorp, Pretoria kalm

shootingVyf swartes wat in hegtenis geneem is in verband met Oujaarsdag se skietvoorval op Krugersdorp aan die Wesrand sal binnekort in die hof verskyn.

Sewe mense is by ‘n spazawinkel gewond vanwie twee se toestand kritiek is.

‘n Polisiewoordvoerder, Katlego … Lees verder

Natuurramp dreig met plakkers

ANC-verkiesingsbeloftes van 2003 is besig om ‘n natuurramp te veroorsaak. So sê me Hannelie Snyman, VF Plus raadslid en die party se woordvoerder oor Omgewingsake aan die Wesrand.

Die Selapatse-plakkerskamp wat deur die ANC aangemoedig is om uiteindelik as dorpsgebied … Lees verder