Polisie op hoë gereedheidsgrondslag ontplooi in Khutsong

‘n Sesde persoon het in Khutsong naby Carletonville aan die Wes-Rand gesterf, het die polisie in Gauteng Maandag gesê.

“‘n Man se lyk is Sondagaand gevind, hy is aan die brand gesteek,” het brig. Neville Malila, polisiewoordvoerder, gesê.

Malila het … Lees verder

Polisie blameer media vir Bekkersdal-geweld

fireDie Gautengse polisie blameer nou die media vir die voortslepende geweld in Bekkersdal aan die verre Wes-Rand.

Gauteng se Premier Nomvula Mokonyane se besoek aan die lokasie het gekom nadat ‘n gespanne week van gewelddadige betogings oor dienslewering waarin ‘n Lees verder

Oproermakers by Tshepisong versper paaie

burningtyresBetogers in die Tshepisong-lokasie aan die Wes-Rand het Donderdag ‘n vragmotor aan die brand gesteek.

Motoriste is gevra om van alternatiewe roetes, soos Ontdekkersweg en die N12, te gebruik, het hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie gesê.

Konst. … Lees verder