Ligte sportmotors: Stuttgart v. Ingolstadt

Wat kry jy as jy twee van die wêreld se gesogte motorvervaardigers vra of jy dalk van hul sportmotors kan toetsbestuur? Van Stuttgart af het ons die Mercedes-Benz SLK 300 ontvang. Die manne in Ingolstadt het weer vir ons die … Lees verder

D-segmentmotors: Ons vergelyk die Audi A6 met die Ford Fusion

Segment D van die motormark was tradisioneel een van die grootste segmente. Motors soos die Toyota Camry en Opel Rekord van die tagtigs en negentigs het by die duisende verkoop. Dinge het effens verander met die koms van die veeldoelwaentjies … Lees verder

Renault Sandero is beste waarde-vir-geldmotor

Renault Sandeo Dynamiquedeur André Olivier

Met motorpryse wat vandag hoër as ooit in Suid Afrika is, is dit moeilik om te verstaan hoe daar nog soveel nuwe motors in Suid Afrika kan verkoop. Almal rondom ons kla oor alles wat bykans elke … Lees verder

Die nuwe generasie blitsbukse

deur André Olivier

Met die motorwêreld wat so vinnig verander het die hele motorbedryf ‘n groot skuif opwaarts beleef.

Blitsbukse van ‘n dekade gelede is nou luukse rygoed wat die gemiddelde koper byna nie kan bekostig nie. Die dae van … Lees verder