Volgens ‘n opname wat onlangs deur die oudpolitikus Tony Leon gedoen is om te bepaal wat die Suid-Afrikaanse regering as prioriteite behoort te beskou, het 35% van die 1 000 ondervraagdes gesê dat werkskepping nommer een behoort te wees. Ongeveer … Lees verder
Sleutelwoord: werkskepping
Werkloosheid onder swart jeugdiges neem toe
‘n Verslag deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing het bevind dat werkskeppingsprogramme nie veel uitgerig het nie, het RSG berig.
Dié programme was nie doeltreffend genoeg om groot getalle werklose jeugdiges op te neem nie.
Die verslag oor die Aanbod … Lees verder
Nuwe hospitaal ‘n wit olifant
Die splinternuwe R380 miljoen se Albert Nzula-hospitaal op Trompsburg is ‘n wit olifant sedert dit klaar gebou is, omdat die projek se rioolwerke nie reg beplan is nie.
Dit is deel van die Xhariep Distriksmunisipaliteit en moes in September geopen … Lees verder
Zuma nie na InnovaBRICS-beraad nie
President Jacob Zuma sal nie na die Verenigde Koninkryk reis vir die 3de Jaarlikse Konferensie van InnovaBRICS nie, het die presidensie gesê.
Dié byeenkoms vind op 27 Oktober 2014 plaas.
‘n Diplomatieke herrie het tot die ontrekking van Zuma se … Lees verder
President lewer moeë Staatsrede
In ‘n Staatsrede wat verskeur is deur opposisielede, het president Jacob Zuma min op detail gefokus en byna hoegenaamd nie op die Nasionale Ontwikkelingsplan nie, die regering se groei bloudruk.
Zuma het benadruk dat die skep van werkgeleenthede vinniger ekonomiese … Lees verder
Geen werkskepping onder huidige toestande nie

Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika, of NEASA, sê onder die huidige toestande sal daar geen werklike werkskepping deur die privaatsektor wees nie
Die uitvoerende hoof van NEASA, Gerhard Papenfus, sê sake-ondernemings voel nie meer welkom in Suid-Afrika nie.… Lees verder
DA kan nie enkele bron verskaf vir ‘sukses’-bewerings nie

Die DA twiet lustig en onophoudelik oor die party se “suksesse” in die Wes-Kaapse regering.
Net so leuenagtig soos die party se plakkate wat lui “Registreer en wen!” asof die verkiesing ‘n lotto is en … Lees verder
ANC belowe geen geweld by DA-protes
Die ANC het te kenne gegee dat hulle geen geweld verwag wanneer die DA ’n optog na die ANC se hoofkantoor in Johannesburg lei nie.
Die ANC het vroeër gesê die optog is aanhitsing wat geweld sal meebring. Die DA-leier, … Lees verder
ANC verwelkom DA-optog na Luthulihuis
Die ANC het die Johannesburgse landdroshof se besluit om toestemming aan die DA te gee om ‘n optog na sy hoofkwartier – Luthulihuis – te hou, verwelkom.
Die DA sou die optog vandag gehou het, maar het besluit om dit … Lees verder
‘Omvattende studie oor landbou en arbeid nodig’
Die statistikus-generaal Pali Lehohla sê 5,2% van die arbeidsmag werk in die landbousektor, terwyl dié sektor slegs 2,5% persent tot die land se Bruto Binnelandse Produk bydra.
Dit beklemtoon die belangrikheid van landbou vir werkskepping, het hy gesê.
Lehohla het … Lees verder
Koolstofbelasting kan ekonomie knou
Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid waarsku dat die voorgestelde koolstofbelasting ‘n ernstige impak op die land se ekonomie en werkskepping kan hê.
Die Kamer se uitvoerende hoof, Neren Rau sê hulle ondersteun maatreëls om koolstofvrystellings te verminder, maar … Lees verder