Helikoptergeld vir ‘armes’: nuwe linkse plan

Suid-Afrika mag dalk binnekort R25 miljard “weggee” aan sogenaamde “kwesbare mense” wat glo meer as ander onder die huidige inperking ly. Soortgelyke voorstelle word gewoonlik deur ekonome as “helikoptergeld” bestempel omdat dit neerkom op note wat uit helikopters oor die … Lees verder

Begroting: Oproer en betogings dwing die staatskas oop

Onderwys het die grootste enkele toekenning van die land se R1.25 triljoen-begroting ontvang en maatskaplike toelaes die meeste.

Vanjaar se begroting moes ‘n verskeidenheid doelwitte bereik, waarvan die belangrikste seker was om broodnodige ekonomiese groei te stimuleer om die buitelandse … Lees verder