Werkloosheid sny diep vir huishulpe

Mike Schüssler, ekonoom van Economists.co.za., sê Suid-Afrika gaan waarskynlik vanjaar sowat 700 000 werkgeleenthede verloor. Dit is heelwat meer as wat aanvanklik verwag is.

Die jongste kwartaallikse arbeidsmagpeiling wat Statistieke Suid-Afrika (SSA) Dinsdag bekend gemaak het, toon dat die resessie

Lees verder