Italiaanse aanklaer sê smokkelaars en liefdadigheid het migrasie krisis geskep

Volgens die vlugtelinge-agentskap van die Verenigde Nasies (UNHCR) het sowat 182 000 migrante in 2016, nog ‘n rekordjaar, Italië binnegedring omdat ‘n Italiaanse aanklaer sê mensehandelaars werk nóú saam met NRO’s om die krisis te skep.

Hierdie syfer sluit slegs … Lees verder

Le Pen weier ‘oligargiese vadoek’ in die agtergrond

Frankryk se Front Nasional het Woensdag die blou vlag van die Europese Unie ‘n “oligargiese vadoek” genoem en het voorspel dat sy dae getel is, volgens Reuters.

Die partyleier het geweier om op ‘n openbare platform te praat waar die … Lees verder

Duitse armoede bereik rekordhoogtepunt veral onder bejaardes

Ten spyte van lae werkloosheid, het Duitse armoede rekordhoogtes bereik.

‘n Nuwe verslag het aan die lig gebring dat meer Duitsers nou armer is as op enige tydstip sedert hereniging.

En die getal van wit Duitse pensioenarisse onder die broodlyn … Lees verder

Gordhan kondig minimumloon aan terwyl werkloosheid styg

Die Tesourie het sy steun gegee aan ‘n voorstel dat ‘n nasionale minimumsalaris op R3 500 rand per maand vasgestel word.

Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het vir die derde kwartaal van 2016 geklim tot 27,1%, het Statistiek Suid-Afrika vroeër bekend gemaak, … Lees verder

Werkloosheid onder swart jeugdiges neem toe

‘n Verslag deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing het bevind dat werkskeppingsprogramme nie veel uitgerig het nie, het RSG berig.

Dié programme was nie doeltreffend genoeg om groot getalle werklose jeugdiges op te neem nie.

Die verslag oor die Aanbod … Lees verder

Munisipale verkiesing 2016 ‘n referendum vir Zuma

Wit Suid-Afrikaners het Woensdag in munisipale verkiesings gestem in die hoop om die regerende ANC ’n gevoelige slag te kan toedien.

Die verkiesing word as ’n soort referendum oor Zuma gesien, wat verswak is deur korrupsie­skandale, hofsake en treurige ekonomiese … Lees verder

Dan Roodt: Rekenaars vir alle Afrikaners?

Volgens beskikbare statistiek, beskik ongeveer die helfte van Afrikaners nie oor rekenaars nie. Mense het oor die algemeen selfone wat hulle toegang tot die internet gee, maar nie noodwendig ‘n rekenaar nie. Baie gebruik ook rekenaars by die werk.

‘n … Lees verder

Swart jeug kry nie werk nie ten spyte van rassevoorkeure in hul guns

Ondanks drakoniese regstellende-aksiewetgewing in Suid-Afrika, kry blanke en Indiërjeugdiges steeds meer werk as hul swart en kleurling-eweknieë. Die blanke en Indiëropvoedingsvlakke het ook sedert 1994 toegeneem terwyl dié van swartes afgeneem het, met die implikasie dat die onderwysstelsel vir swartes … Lees verder

Asielmigranten: langdurige werkloosheid en criminaliteit

Er dreigt een nieuwe onderklasse van vluchtelingen te ontstaan in de Nederlandse samenleving, waarbij werkloosheid en criminaliteit een grote rol spelen.

Een snelle integratie van asielzoekers voorkomt niet alleen langdurige werkloosheid en criminaliteit, zij stimuleert juist ook terugkeer naar het … Lees verder

ANC wil provinsies afskaf

Volgens die Sunday Independent beplan die ANC om sekere provinsies af te skaf.

Die afskaffing kan lei tot groter magte vir betrokke munisipaliteite.

Dié voorstelle is vervat in ‘n verslag wat in Julie by die party se vergadering besluit is … Lees verder

Zoeloes verjaag buitelanders

Grootskaalse plundery in Durban se lokasies het verlede nag uitgebreek soos spanning aangevuur deur xenofobiese retoriek en werkloosheid oorgekook het.

Verskeie mense is dood en duisende is uit hul wonings gejaag in die mees gewelddadige onlangse aanvalle teen buitelanders wat … Lees verder

Zuma loof Weermag oor landelike veiligheid

President Jacob Zuma het lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat saam met die polisie gewerk het, geloof vir die “sukses” van die Landelike Veiligheidstrategie.

Dié strategie word tans landwyd by 117 polisiestasies geïmplementeer om veiligheid en sekuriteit in landelike … Lees verder

Slegs 57% van mense in Suid-Afrika werk

Die statistikus-generaal Pail Lohohla, het gister Suid-Afrika se droewige indiensnemingsyfers bekendgemaak. Nie net is werkloosheid hoog nie, maar vele mense is ook al baie lank sonder werk, wat van strukturele werkloosheid getuig.

“Die verhaal in Suid-Afrika is dat ons in … Lees verder

Ramaphosa gee Numsa geleentheid om saak te stel

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het vroeër ‘n oproep om eenheid in Cosatu gedoen omdat dit volgens hom noodsaaklik is om te verseker dat werkersregte beskerm word. Hy het Numsa geleentheid gegee om eersdaag hulle saak te stel.

Cosatu dreig om te … Lees verder