Swede sê hulle gaan aanhou om SA se wyne te koop

Systembolaget, drankwinkels van die Sweedse staat, het gesê hulle gaan aanhou om wyne uit Suid-Afrika aan te koop ten spyte van ‘n Deense dokumentêre program oor die swak arbeidstoestande op wynplase

“Handel in samehang met duidelike vereistes wat aan produsente … Lees verder

Parys-plaasaanval: Valke rand glo werkers aan

Dit blyk dat die Valke swart plaaswerkers glo aangerand het sodat hulle valse verklarings teen hul wit werkgewers maak.

Die twee plaaswerkers het intussen ‘n klagte van aanranding teen lede van die Valke by ’n polisiekantoor in Klerksdorp aanhangig gemaak, … Lees verder

Tuks gesluit weens werkersopstand

Die Universiteit van Pretoria (UP) sal gesluit bly vir registrasie tot verdere kennisgewing ná gewelddadige betogings deur uitgekontrakteerde skoonmakers verlede week op die kampus.

In ‘n verklaring, het UP woordvoerder Anna-Retha Bouwer gesê ‘n vergadering met die kontrakwerkers oor hul … Lees verder

Swart werkers dood in rioolsuiweringswerke

Drie werkers is in Delareyville in Noordwes dood nadat hulle chemikalieë ingeasem het terwyl hulle by die rioolwatersuiweringswerke aan diens was.

Volgens Cosatu het ‘n subkontrakteur hulle toegelaat om sonder beskermende klere te werk, het RSG berig.

Die munisipale werkersvakbond, … Lees verder

Nege beseer tydens vullis-staking

Nege mense is Woensdagmiddag beseer toe oproeriges van Pikitup gewelddadig geraak in Bertha Street in Braamfontein, Johannesburg.

Volgens ER24 se woordvoerder Russel Meiring, is paramedici na die toneel ontbied, en by aankoms nege pasiënte op die sypaadjie aangetref.

Hy het … Lees verder

Skoonmakers sorg vir chaos by UJ

Die Studenteraad van die Universiteit van Johannebsurg sê “onafhanklike studente” minag die besluite van die raad deur met betogings aan te hou.

Die rektor, Ihron Rensburg, het die optrede van veiligheidspersoneel verdedig nadat oproer Woensdag uitgebreek het.

Werkers by die … Lees verder

Boer morsdood geskiet in plaashuis

‘n Boer van Natal is Dinsdagaand op sy plaas, Mashonisa, in KwaZulu-Natal doodgeskiet in die jongste plaasmoord.

Terrence “Terry” Rizzato, ʼn 62-jarige boer van Hluhluwe is in die bors geskiet deur swart aanvallers.

‘n Polisiewoordvoerder, het sê werkers is Woensdag … Lees verder

EFF dring daarop aan om soos Rooi Miere te lyk

Die EFF se hoofsweep, Floyd Shivambu het verklaar dat die party hom nie aan klereddragbepalings gaan steur nie.

Die parlementêre komitee het ‘n kleredragkode vir parlementslede bespreek. Die meeste opposisiepartye, waaronder die DA en IVP, asook die ANC stem egter … Lees verder

ANC-alliansie steier onder Numsa se skorsing

Cosatu se eenheid en die stabiliteit van die regerende alliansie is ‘n swaar slag toegedien na die uitsetting van Numsa, die vakbondfederasie se grootste vennoot.

Numsa is die naweek by ‘n vergadering van Cosatu se sentrale uitvoerende komitee uit die … Lees verder

Die vyand se wiele

In ‘n vorige bydrae is melding gemaak van die rol van die Amerikanisme in die aanslag op die blanke ras en die Afrikaner spesifiek. Maar daar is nog ander belangrike redes wat natuurlik verband hou met die genoemde Amerikanisme. In … Lees verder