Britse soldaat nuutste Ebola-geval in Sierra Leone

‘n Britse militêre gesondheidswerker is met Ebola in Sierra Leone gediagnoseer, het owerhede in Londen Woensdag gesê en ‘n militêre vliegtuig is gestuur om haar terug te bring indien nodig.

“Ons kan bevestig dat ‘n Britse militêre gesondheidswerker in Sierra … Lees verder

Geleentheidsvenster om ebola te stuit krimp

Met die oog op bekamping van die wêreldwye dodelike ebola-virussiekte, het Nasionale Hawe-owerheid van Suid-Afrika verklaar dat hulle veiligheidsmaatreëls verskerp het.

Dié stap is geneem om personeellede by agt hawens te beskerm teen die virus wat deur inkomende vaartuie en … Lees verder

Europa kan nog ebola-gevalle kry

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het gister gewaarsku Europa kan ongetwyfeld nog gevalle van ebola kan verwag nadat ’n Spaanse verpleegster die eerste persoon geword het wat Ebola buite Afrika opgedoen het.

Daar is wêreldwyd groot kommer dat Ebola kan versprei buite … Lees verder

EU-president boor ‘n aar raak oor Joodse water

Die Israelse media is in rep en roer nadat die president van die Europese parlement Israel se waterbeleid bespreek het.

Die president, Martin Schulz, het na die Jode se waterverbruik verwys wat vier keer meer water as die Palestyne kry.… Lees verder

Mutasie in varkgriepvirus gevind

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie het gister gesê dat ‘n mutasie gevind is in monsters van die varkgriepvirus wat geneem is na die eerste twee sterftes van die pandemie in Noorweë.

Hulle het egter beklemtoon dat dit nie voorkom asof die mutasie … Lees verder