Oproermakers by Wêreldbeker uiteengejaag

riotsDie Wêreldbekersokkertoernooi het Donderdagaand in die Corinthians-arena in Sao Paolo afgeskop.

Meer as 60.000 sokkergeesdriftiges en 12 buitelandse staatshoofde was by die skouspel teenwoordig.

Die kleurvolle openingsseremonie is gekenmerk deur geweldadige betogings in die stad

 

Die polisie moes traanrook … Lees verder

Terwyl Rome brand

Pres. Jacob Zuma verseker met ‘n besoek aan Switserland die wêreld dat Suid-Afrika se veiligheidsplan vir die 2010-wêreldskokkerbekertoernooi in plek is.

Of dit nóg ‘n geval van ambisieuse planne is wat nie op grondvlak neerslag vind nie, soos verskeie onderwysplanne, … Lees verder