Tienerparapleeg sal by Wêreldbekersokkeropening afskop

eksoskelet‘n Tienerparapleeg sal Donderdag afskop om die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Brasilië op ‘n spesiale wyse te open.

‘n Gedagte-aangedrewe eksoskelet sal die sokkerbal skop met behulp van “breinkrag”.

Die pak is ontwerp deur die Brasiliaanse dokter Miguel Nicolelis, wat breinaktiwiteit as … Lees verder

Indringende vrae aan Kaapstad oor tenderkonkelary, MyCiti-busprojek

mycity‘n Konstruksiemaatskappy wat by die multimiljoenrand gekonkel met tenders voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi betrokke was, het ook die tender vir die ontwikkeling van die peperduur MyCiti-busprojek van die Stad Kaapstad ontvang.

Mnr. André Fourie, raadslid van die Vryheidsfront Plus vir Kaapstad, … Lees verder