Dapper boer weer Wepener-plaasaanval af

Die polisie in die Vrystaat soek steeds na ‘n vermeende aanvaller in verband met ‘n aanval op ‘n plaas buite Wepener vandeesweek.

Polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana, sê twee swartes het Woensdag omstreeks 09:00 op die 74-jarige Karel Hoffman, wat buite op … Lees verder

Brande teister Vrystaat

veldbrandBrandspanne het hul hande vol in die Vrystaat waar veldbrande woed. ‘n Sterk wind blaas die vlamme aan en die droë toestande vererger die situasie.

‘n Groot brand woed tussen Rosendal en Fouriesburg. Daar is ook brande op Rouxville, Zastron, … Lees verder