Hoër belastings kom vir SA

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, sal waarskynlik Woensdag met sy mediumtermyn-begrotingsrede, ‘n verhoging in belasting aankondig.

‘n Ekonoom van Investment Solutions sê ‘n hoër belastingkategorie en ‘n welvaartbelasting kan verwag word. Hoër korporatiewe belasting is ook in die vooruitsig … Lees verder

Nie-presterende swart studente het die grootste eise

Openbare geweld vier hoogty en universiteite moes sluit nadat Blade Nzimande (foto), Suid-Afrika se minister van hoër onder­wys en opleiding, Maandag aangekondig universiteite kan self klasgeldverhogings van tot 8% vir volgende jaar vasstel.

Die regering se beleid dat studente uit … Lees verder