Rhodesbetogers brand geboue omdat eksamenkullery hokgeslaan word

Brande by twee eksamenlokale en die tennisklub aan die Rhodes Universiteit is geblus ná ‘n middag van geweld by die Grahamstadse instelling Woensdag.

Skokgranate en rubberkoeëls is gebruik om die oproeriges te laat bedaar.

Die brand het groot skade aan … Lees verder

Winnie Rust het haar vermeende bruin moordenaar Nigel Plaatjies ‘befonds’

Die beweerde moordenaar van Winnie Rust, die Afrikaanse skryfster, het gister in die landdroshof op Wellington verskyn. Sy naam is Nigel Amos Plaatjies, is 18 jaar oud en het verlede jaar aan die Hoërskool Hugenote gematrikuleer (foto hier bo).

Plaatjies … Lees verder

Tiener vas vir moord op Winnie Rust

‘n Agtienjarige “belowende atleet” wat aan die Hoërskool Hugenote gematrikuleer het, sal Maandag in die landdroshof in Wellington verskyn in verband met die moord op die skrywer Winnie Rust.

Die skryfster wat verhale oor rassekwessies gepen het, is verlede Woensdag … Lees verder

Afrikaanse skryfster Winnie Rust doodgemartel

Die bekende Afrikaanse skryfster Winnie Rust is grusaam in Wellington, Wes-Kaap, vermoor. Haar lyk is gister deur haar eggenoot in hul huis, waar hul 60 jaar saam gewoon het, ontdek.

Volgens die eerste berigte is sy gemartel. Rust het beserings … Lees verder

Name bekend van brandbestryders in jongste heli-ongeluk

Die twee brandbestryders wat Woensdagmiddag in ‘n helikopter-ongeluk in Bainskloof naby Wellington in die Wes-Kaap omgekom het, se name is bekend gemaak.

Darrell Rea (39), die vlieënier en Jastun Visagie (23), sy medepassasier, is in die ongeluk oorlede is. Albei … Lees verder