Pastoor wat Zim-wegbly-aksie reël aangekla

Die Zimbabwiese pastoor Evan Mawarire, wat ’n tuisbly-protes teen die regering georganiseer het, het Dinsdag op sy Twitter-blad, ­Mawarire’s #ThisFlag, aangekondig die polisie het hom aangekla van aanhitsing tot geweld.

Hy word ingevolge artikel 35 van die wet ook vir … Lees verder

Polisie ontplooi na pamflet chaos aanmoedig

Die polisie in Noordwes is op ‘n gereedheidsgrondslag ná ‘n pamflet die rondte gedoen het waarin swart inwoners van Bloemhof aangepor word om met ‘n weeklange wegbly-aksie te begin, het RSG berig.

Die wegbly-aksie is daarop gemik om steun te … Lees verder