Snerpende koue oor binneland verwag, swaar reën vir Kaap

Vrystaters en Gautengers kan van vroeg aanstaande week snerpende koue verwag.

‘n Weerstelsel gaan van Maandag af tot gevolg hê dat die kwik in die binneland skerp gaan daal en die kwik gaan net-net tot meer as 14 grade styg. … Lees verder