Watter soort ‘drastiese optrede’ vir Afrikaans?

As ons eerlik is, moet ons erken dat slegs drastiese optrede Afrikaans nou van volslae ondergang kan red.

Bogenoemde verwys.Ek het met gespitste aandag Dan Roodt se artikel in u publikasie gelees. Ek stem saam met wat hy daar sê. … Lees verder