Namibiese grondkonferensie afgestel weens droogte

Die minister van grondhervorming in Namibië, Utoni Nujoma, het Woensdagoggend aangekondig die tweede nasionale grondkonferensie onbepaald uitgestel word.

Die besluit is geneem in die lig van die geldelike knyptang wat besuiniging deur die staat noodsaak, asook die droogte.

Die Namibiese … Lees verder

Natuurramp dreig met plakkers

ANC-verkiesingsbeloftes van 2003 is besig om ‘n natuurramp te veroorsaak. So sê me Hannelie Snyman, VF Plus raadslid en die party se woordvoerder oor Omgewingsake aan die Wesrand.

Die Selapatse-plakkerskamp wat deur die ANC aangemoedig is om uiteindelik as dorpsgebied … Lees verder