Kroonstad se waterkrisis Vrydag bespreek

Die munisipale bestuurder van die Moqhaka-munispaliteit en verskeie rolspelers vergader Vrydag om die waterkrisis in Kroonstad te bespreek.

Die woordvoerder van dié munispaliteit, Khojane Madiba, het aan OFM gesê hulle sal dan kommentaar op die kwessie lewer.

Die Bloemhoekdam, wat … Lees verder

Babelse verwarring oor Vrystaatse beurtwater

Vrystaters moet hulself gereed maak vir beurtwater wat enige tyd dié week ingestel kan word.

Die LUR vir Polisie, Paaie en Vervoer en die voorsitter van die provinsiale gesamentlike bedryfskomitee oor droogte, Butana Komphela, het gister aan OFM-nuus gesê beurtwater … Lees verder

Beurtwater vir Gauteng ingestel

Gautengers kan binnekort uitsien na beurtwater. Rand Water sê die vraag is groter as die water wat in opgaardamme beskikbaar is.

Die instelling sê om aan die hoër vraag te voldoen moet water uit opgaardamme vrygelaat word wat die provinsie … Lees verder

Oudtshoorn in waterkrisis gedompel

Die Oudtshoorn-munisipaliteit in die Klein Karoo, sê hulle het die nodige stappe gedoen met om kritiese watertekorte die hoof te bied nadat vandale boorgatstasies beskadig het.

Die dorp is afhanklik van boorgatwater om sy huidige waterbehoeftes aan te vul.

Die … Lees verder

SA gaan Kuba se hulp inroep om waterkrisis op te los

watersaSuid-Afrika gaan Kuba se hulp inroep – ‘n land met sy eie stedelike water probleme – vir ingenieurs en geo-hidroloë om te help met ons dreigende waterinfrastruktuurkrisis.

Die minister van waterwese, Edna Molewa het Maandagaand ‘n ooreenkoms onderteken met haar
Lees verder

Nasionale Waterforum fokus op waterkrisis

Die waterkrisis in die land word daagliks al hoe groter.  Geen beter getuienis daaromtrent is seker beskikbaar as dié van me. Nobubele Ngele, waarnemende direkteur-generaal van waterwese en omgewingsake, wat teenoor die ad hoc-komitee oor dienslewering gesê net 30 van … Lees verder