Twee van die Waterkloof-vier weer aangehou

Die departement van Korrektiewe Dienste sê volgens die Wet op Korrektiewe Dienste kan gevangenes wat uit is op parool weer in hegtenis geneem word en vir tot 72 uur aangehou word, hangende ‘n ondersoek.

Twee lede van die Waterkloof-vier is … Lees verder

Waterkloof Vier uit op parool

Die sogenaamde Waterkloof Vier sal vandag op parool vrygelaat word nadat die departement van korrektiewe dienste hul parool bevestig het.

Christoff Becker, Frikkie du Preez, Gert van Schalkwyk en Reinach Tiedt is in 2011 tot 12 jaar tronkstraf gevonnis vir … Lees verder

Waterkloof-vier binnekort vrygelaat

waterkloof4Die Waterkloof-vier sal op 11 Februarie vrygelaat word, het Beeld berig.

Christoff Becker, Reinach Tiedt, Gert van Schalkwyk en Frikkie du Preez, almal van Waterkloofhoërskool wat in Januarie 2007 in die Pretoriase landdroshof elk tot 12 jaar tronkstraf gevonnis is … Lees verder

Suid-Afrika se witwarm vraagstuk: tussenrassige misdaadkoerse

Die blanke publiek het wel ‘n baie sterk vermoede dat die swart-op-wit misdaadkoers, selfs op ‘n proporsionele grondslag, die wit-op-swart koers totaal verdwerg. (Vir die doeleindes van hierdie stuk gebruik ek die ANC-regime se definisie van swart om ook ander … Lees verder