Waterpype lek en geld vloei

Waterlekkasies in pype, nog voor dit gemeenskappe se krane bereik, sal as prioriteit vir die regering beskou word.

Mlimandlela Ndamase, woordvoerder van die minister van Water en Sanitasie, Novula Mokonyane, sê ‘n interne ministeriële komitee vir droogte beskou dit as … Lees verder

Waterkrisis tref Kaapse boere na kanaal meegee

‘n Kanaal wat verskeie klein dorpe en honderde plase noord van Kaapstad van water voorsien het meegegee vir die tweede keer in drie jaar.

Die Wes-Kaapse Ministerie van Ekonomiese Geleenthede onder DA-bestuur, het bevestig dat die kanaal meegegee het buite … Lees verder