Boer kritiek na plaasaanval tussen Warden en Verkykerskop

Boere in die omgewing het saamgestaan en met die hulp van die polisie drie swart verdagtes agterna gesit na ‘n plaasaanval tussen Warden en Verkykerskop.

Volgens Vrystaat Landbou is die 32-jarige CT Steyn aangeval deur drie swartes omstreeks 20:00 gisteraand … Lees verder

Vonnisoplegging in reuse brandstofdiefstalsaak begin

Die vonnisoplegging van nege mense, agt mans en ‘n vrou, wat skuldig bevind is op aanklagte van afpersing en diefstal van duisende liter brandstof het in die Vrystaatse hooggeregshof begin.

Die saak hou verband met onwettige aktiwiteite tussen Januarie 2005 … Lees verder

Kettingbotsing by Villiers na veldbrand

Digte rook weens veldbrande het Woensdag naby Villiers tot ‘n kettingbotsing gelei toe vragmotors, ’n minibus-taxi en motors gebots het en van die voertuie vlamgevat het.

Tussen Warden en Villiers het ‘n veldbrand sowat 10 km buite Villiers digte rookwolke … Lees verder