Brittanje gaan ISIS glo vir die volgende drie jaar bom

Die Britse sekretaris van verdediging Michael Fallon sê Britse lugaanvalle in Sirië kan drie jaar duur as hulle fokus op ISIS se olie-velde.

Die owerheid gaan glo bykomende vegvliegtuige ontplooi in aanvalle teen die Islamitiese Staat in Sirië.

Bomwerpers het … Lees verder

VN ondersoek Namibiese bande met Noord-Korea

Namibië se skending van Resolusie 1718 van die Veiligheidsraad sal aanstons amptelik deur die VN ondersoek word, het die Republikien berig.

Agt deskundiges is in 2009 ingevolge resolusie 1874 aangestel met die mandaat om alle sanksies wat die VN teen … Lees verder