Koreaan met houtswaard teen swart aanvallers

Dit was ’n swart bende met ’n hand­wapen teen ’n Koreaan met ’n Oosterse houtswaard toe geweld Sondagaand net voor elfuur in ’n dubbelverdiepinghuis teenaan die Walvisbaaise strandmeer losgebars het.

Die Oosterse swaard het een barshou ingekry en die Koreaan … Lees verder

‘Polisie mag nie op onskuldige mense skiet nie’

Die dood van ‘n drie-jarige kleuter wat glo deur ‘n skietmal-polisieman doodgeskiet is, was “pure misdaad”, het Bheki Cele, die nasionale polisiekommissaris se woordvoerder luidens ‘n verklaring gesê.

“Mense hoor wat die kommissaris juis nie sê nie,” het Nonkululeko Mbatha … Lees verder