Onderwysdepartement gloei oor anonieme ‘prestasies’

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het die distrikte bekend gemaak wat die beste in vanjaar se matriekeindeksamen gevaar het.

Die vak met die meeste onderskeidings was Afrikaans as tweede taal, terwyl landbouwetenskap die minste gehad het.

Die slaagsyfers … Lees verder

NWU stem in om sukkelende munisipaliteite te help

Die wanprestasie van munisipaliteite in Noordwes was een van die hoofpunte op die agenda by vandeesweek se Lekgotla wat deur lede van die provinsiale Uitvoerende Raad bygewoon is.

Volgens plaaslike regeringswoordvoerder, Brian Setswambung, het die Noordwes-Universiteit ingestem om sy kundigheid … Lees verder

NYDA ontvang prestasiebonusse vir wanprestasie

Prestasiebonusse is uitgedeel in die nasionale jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) terwyl die agentskap self erken dat hulle nie projekte uitvoer nie.

Die afgelope boekjaar het dié bonusse die belastingbetaler byna R8 miljoen gekos, het Die Burger berig.

Nyda het vroeër in die Lees verder