Leon Lemmer: Michael le Cordeur se ‘Halala Suid-Afrika’

Daniel Hugo se verdienstelike boek, Halala Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2009, 175p), het onlangs ‘n stiefbroer bygekry: Michael le Cordeur se Halala Suid-Afrika: 25 jaar se groeipyne van ‘n jong demokrasie (Naledi, 2019, 441p, R247). Die onderwerp is breër en … Lees verder

Leon Lemmer: Die Anglo-Boereoorlog: Die onmin tussen Boer en Brit (Deel 2)

Ter aanvulling van my vorige rubriek (Praag 14.03.2020) bespreek het nog twee minder bekende boeke oor die Anglo-Boereoorlog (ABO) wat in daardie era gepubliseer is.

Impressions of South Africa

James Bryce (1838-1922) was ‘n Britse historikus en politikus. … Lees verder

Leon Lemmer: Om die Taalmonument van Afrikaners te ontneem

Michael le Cordeur is ‘n dosent in opvoedkunde aan die diep getransformeerde Universiteit Stellenbosch (US). Hy was die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR), ‘n raadslid van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en ‘n direksielid van die Afrikaanse Taal- … Lees verder

Leon Lemmer: Wannie Carstens oor Die storie van Afrikaans

‘Afrikaans is nie ‘n kreoolse taal nie. Dit is onbetwisbaar ‘n Indo-Europese taal. Dit is wesenlik anders as die Afrikatale van die swartes. In daardie sin is dit opportunisties en valse propaganda om dit as ‘n Afrikataal te loof,’ sê

Lees verder

Leon Lemmer: Wannie Carstens: Die hibridisering van Afrikaans en Afrikaners

Doodskoot vir die kreoolsteorie? In hierdie uitgebreide resensie oor Wannie Carstens en Edith Raidt se tweede boek oor Afrikaans, wys Leon Lemmer nie net hul denkfoute uit nie, maar ook die gruwelike slordigheid rondom verwysings in die teks en in
Lees verder

Dan Roodt: Ons moet ‘n teenbetoging voor Hoërskool Overvaal hou

Blykbaar gaan die hand vol kommunistiese organisasies, waaronder die ANC, EFF, SAKP, BLF, Cosatu, Sadou, Cosas en Sasco, op 2 Februarie nogmaals voor Hoërskool Overvaal teen Afrikaans betoog. Dis ‘n simboliese datum: die dag toe FW de Klerk besluit het … Lees verder

Leon Lemmer: Wannie Carstens se Storie van Afrikaans

Deel 1 van Die storie van Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2017, 639p, R450) deur WAM Carstens en EH Raidt is op 14 November gepubliseer. Dit word aangebied as ‘n biografie van ‘n taal. Deel 1 se newetitel is: Uit Europa … Lees verder

Leon Lemmer: ‘n Adam Small-huldigingsbundel wat drup van die gif

In verligte geledere word die nuwe Suid-Afrika as voortreflik beskou. Dit bied glo geleenthede wat voorheen nie bestaan het nie. Dit is deesdae bv moontlik om iemand groter as lewensgroot voor te stel; natuurlik mits hy/sy tot die nie-wit deel … Lees verder

Leon Lemmer: Die polities byderwetse bevordering van die mengeltaal Kaaps

LitNet is redaksioneel en administratief in Stellenbosch gesetel. Soos deesdae aan die Universiteit Stellenbosch (US) is niemand en niks vir LitNet te links nie. Sodra iemand of ‘n teks nie links genoeg is nie, ontstaan daar bedenkinge in LitNet-geledere. Sensuur … Lees verder

Brief: Waarom die Afrikaanse Taalraad nie ‘n Afrikaanse taalraad is nie

Op 5 Mei is Bettina Wyngaard se artikel, “Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid,” op LitNet gepubliseer. Volgens haar is daar eintlik nie (werklike) verset teen die verengelsing van die Universiteit Stellenbosch (US) afkomstig van die … Lees verder

Leon Lemmer: Danny Titus help die Afrikaanse Taalraad om Afrikaans skeef voor te stel

Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) was in die vorige eeu, dus van huis uit sedert sy stigting in 1930, ‘n Afrikanervereniging en daarby spesifiek vir christene. Die Afrikaans wat voorgestaan en aktief bevorder is, was Standaardafrikaans. In die nuwe … Lees verder

Leon Lemmer: Wannie Carstens se onvoorbeeldige paternalisme

Pleks van ‘n Afrikaanse taalraad in die ware sin van die woord te wees, is die Afrikaanse Taalraad (ATR) ‘n versoenings- en meertaligheidsraad. Versoening word dermate oordryf dat kulturele verskille, bv tussen wit en bruin mense, misken word. Daarenteen is … Lees verder

Carstens-Landman-debat belig denkfoute oor Afrikaans

Die briewewisseling tussen proff. Wannie Carstens en Kas Landman vandeesweek in Beeld rondom die handhawing van Afrikaans is interessant. Oënskynlik gaan dit oor die kwessie of “Afrikaans in die verlede foute gemaak het” en of “sprekers van Afrikaans foute gemaak … Lees verder