Byna 300 sake van wangedrag in Vrystaat

‘n Totaal van 299 sake van wangedrag is tydens die vorige boekjaar in departemente en openbare entiteite in die Vrystaat aangemeld.

Dit is volgens die LUR vir finansies, Elzabe Rockman.

Sy het tydens die amptelike aankondiging van die internasionale anti-korrupsie- … Lees verder

Telkom-hoof kry R19 miljoen sonder ‘n dag se werk

Die voormalige finansiële hoof van Telkom het in 2013 nagenoeg R19 miljoen verdien sonder om ‘n dag te werk.

Telkom het gister sy geïntegreerde verslag vir die jaar tot einde Maart bekend gemaak. Volgens die verslag was Jacques Schindehütte se … Lees verder

‘Ek sal my klere uittrek en jou hard bliksem’

‘n Ongeluk Saterdagmiddag waarby ‘n verkeersvoertuig betrokke was asook die gedrag van ‘n verkeersopsigter op die toneel word deur die George-munisipaliteit ondersoek, het George Nuus berig

Verna Portland, ‘n munisipale verkeersbeampte, het na bewering sonder enige sirenes of noodligte uit … Lees verder

EFF skuldig aan wangedrag

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se 20 LP’s, insluitend partyleier Julius Malema, is skuldig bevind aan wangedrag.

Dié aanklagte is teen hulle aanhangig gemaak nadat hulle president Jacob Zuma verhoed het om sy spreukbeurt te benut.

Floyd Shivambu, EFF-hoofsweep, en sy … Lees verder

Nuwe wangedragklag teen EFF-hoofsweep

Die hoofsweep van die EFF, Floyd Shivhambu, staar ‘n nuwe klag van wangedrag in die gesig.

Die klagte is na die parlementêre bevoegdhede en voorregte-komitee verwys.

Die speaker van die parlement, Baleka Mbete het die klagte na die komitee verwys … Lees verder

Humeure vlam na wangedrag-bevindinge teen EFF

Humeure het opgevlam en stemme het opgegaan Dinsdag met die EFF se dissiplinêre verhoor, toe die party se 20 LP’s se wangedrag tydens die chaotiese Nasionale Vergadering se sitting in Augustus bespreek is.

Twee EFF-perlementslede het uitgestap uit protes nog … Lees verder

EFF trek middelvinger terug

Twee EFF-leiers is uitgegooi uit die Parlement vir ‘n tweede keer, maar die party se hoofsweep Floyd Shivambu het belowe om sy middelvinger teen Cyril Ramaphosa “in die openbaar terug te trek”. Die handgebaar is vasgevang op parlementêre TV-beeldmateriaal.

In … Lees verder