Krieket: Engelse pootjie Sri Lanka

Die voorspellings is toe bewaarheid: Gister, op die Wanderers, was daar ‘n span vol kalmte, presiesheid en veglus wat gespeel het teen ‘n span vol onsekerheid en mog’t –troffe krieket. Die skok was dat dit die Engelse was wat alles … Lees verder

Rugby ontaard in rassegeveg

’n Klubrugby-wedstryd in Johannesburg het glo die naweek lelik geraak nadat rassistiese aanmerkings gemaak is en die kaptein van een span bewusteloos geslaan is.

Reynald Isaacs, klubbestuurder van die Eldoranians, wat teen die Wanderers gespeel het, het ontken sy spelers

Lees verder