Onderbesteding en growwe wanbestuur in onderwys

Noordwes Departement van Openbare Werke het met die bou van nuwe skole en klaskamer gesloer en veroorsaak dat die onderwysdepartement op sy onderwysinfrastruktuurtoelae onderbestee het.

Ander redes wat aangevoer is vir die vertraging van projekte, is dat twee groot projekte … Lees verder

Eskom-bonusse buitensporig

Dit blyk dat tien van Eskom se senior amptenare verlede jaar ‘n bonus van miljoen rand elk ontvang het benewens hulle salarisse van meer as drie miljoen rand elk.

Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown het in reaksie op … Lees verder

Louis Trichardt-munisipaliteit ontvang ‘skokkende’ ouditverslag

‘n Ouditverslag oor die Makhado- plaaslike munisipaliteit wat verlede jaar deur die ouditeur-generaal aan die Limpopo-provinsie voorgelê is, is so pas deur die belastingbetalersvereniging van Louis Trichardt vrygestel.

Mnr. Jaap Kelder van die Nasionale Belastingbetalersunie het in ‘n verklaring die … Lees verder

Black Man’s Wheels en die Mercedes-Benz SEB-klas

Sonder Mercedes- en BMW-handelaars, asook hotelgroepe wat vyfsterhotelle regoor die vasteland bedryf, sou demonokrasie nie kon bestaan nie. As 'n "leier van die mense" nie in sy swart Duitse voertuig, tesame met 'n gevolg van flitsende blou ligte en loeiende

Lees verder

Afgedankte kry administrateurspos

Hy het in Mei saam met 18 medebeskuldigdes in die Vrystaatse hooggeregshof verskyn op onder meer twee aanklagte van rampokkery wat spruit uit ’n ondersoek na Mangaung (Bloemfontein, Thaba Nchu en Botshabelo) se finansies.

Hy verskyn weer op 9 Desember … Lees verder