Universiteit van Transkei betaal studente ‘per ongeluk’ R14m, toe tref sy die winkels

‘n Diensverskaffer van die voormalige Universiteit van die Transkei, wat tans as die Walter Sisulu-universiteit bekendstaan, het vyf maande gelede “te veel nulle” by ‘n betaling vanuit die NFSAS-beursfonds gesit en R14 miljoen aan ‘n studente betaal. Die eintlike bedrag … Lees verder