Koppestamp van ideologie en nasionalisme

Uit die opskrif sou maklik afgelei kon word hierdie kommentaar handel oor Suid-Afrika. Dit is egter België wat aan die bod kom.

België sukkel steeds om ‘n regering te vorm, lank nadat die Belge verkiesing gehou het. Die party wat … Lees verder

Wallonië word gesog by Franse

Enkele dae voor die Belgiese algemene verkiesing het ‘n peiling aan die lig gebring dat 66 persent van die Franse Wallonië by Frankryk wil inlyf, sou België ná die komende verkiesing uitmekaar spat. De Standaard haal syfers van ‘n peiling … Lees verder

Einde van België?

Liberale aan weerskante van die taalverdeling word geblameer vir die jongste krisis van die Belgiese regering. Die Belgiese premier, Ywes Leterne, van die Vlaamse Christen-demokratiese Party (CD & V), het sy regering se bedanking by koning Albert II aangebied.

Die … Lees verder