‘n Seder val in Potchefstroom

skoppensboer

deur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Skoppensboer dink Afrikaners het mal geword. Ten minste volgens Einstein se definisie. Hy het mos gesê die definisie van waansin is wanneer jy keer op keer dieselfde ding doen en ‘n ander resultaat … Lees verder

Mugabe is nie mal nie

Robert Mugabe het so pas sy “grondhervormingsprogram” op CNN verdedig. Dikwels kom ‘n mens egter diegene teë – sowel joernaliste as gewone mense – wat beweer dat “Mugabe sy varkies kwyt is”, “kranksinnig is” en dergelike meer. Ek kan onthou … Lees verder