Vryheidsliewende predikant dood op sy plaas aangetref

Die lyk van dr. Steyn Steenekamp is op sy plaas in die Mooinooi-omgewing op Sondag, 31 Januarie 2016 ontdek.

Na verneem word was sy hande en voete vasgebind en hy was reeds ‘n paar dae oorlede. Sy voertuig, ‘n wit … Lees verder

‘n Afrikanerkalkoen se eiertjie oor die demockracy

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Ek het dit geniet om prof Danie Goosen se rubriek oor die demokrasie te lees. Alhoewel ek seker is Dan sal hom ook beantwoord, sal ek ook Lees verder

Roodt genomineer as VVK-kandidaat

Vir dié wat nog nie weet nie, dr Dan Roodt is genomineer as kandidaat vir aanstaande jaar se volksverkiesing.

Soos almal reeds weet, word daar in Mei 2011 so ‘n volksverkiesing gehou. Die verkiesing word geadministreer deur die VVK (Volksraadverkiesingskommissie … Lees verder